Oorweeg die mediese risiko: Het jy geweet …?

How Much Is Your Life Insurance Costing You?
July 23, 2019
Consider the medical risk: Did you know…?
November 4, 2019

Hoewel Stepp deur die jare bekend geword het vir advies in versekering en risiko bepaling waarop ons kliënte kan vertrou, bied ons ook nou gesondheidsorgkonsultasie wat jou die mediese dekking help kry wat by jou behoeftes pas.

Die keuse van mediese dekking behels om die regte plan vir jou voor te stel volgens jou behoeftes, oorweging van Gapingsdekking (GAP Cover), die vind van netwerk-praktisyns, begrip van addisionele leefstylvoordele en nog vele meer. Met so baie aspekte om te oorweeg wanneer jy probeer om die regte mediese dekking vir jou behoeftes te vind, is die keuse van mediese dekking nie iets om ligtelik opteneem nie.

Met ons leiding kan jy verseker wees dat alle aspekte gedek is voordat jy jou finale beslissing maak.

Kontak ons vandag vir ‘n konsultasie afspraak

Vivienne Smook | Mediesefonds Adviseur

(+ 27) 44 691 1284 | vivienne@new.stepp.co.za

This article is a general information sheet and should not be used or relied on as legal or other professional advice. No liability can be accepted for any errors or omissions nor for any loss or damage arising from reliance upon any information herein. Always contact your adviser for specific and detailed advice. Errors and omissions excepted (E&OE)

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X